This
was forwarded to me by Helizna. Apparently it was a comment from Mike’s blog. I
take it that this was placed by Ronel Storm and written by Nicolaas Harding.
Whatever the case may be, there are extremely relevant issues raised and it begs
the question, “How prepared are we should total anarchy erupt”?
I
quote:
“Ronel Storm
Hermanus Nicolaas Harding: Totale anargie.
Hy begin deur die vraag te stel:
“Wanneer gaan totale anargie uitbreek
en waarvoor moet ons oplet?
“Enkele jare gelede het Jan Lamprecht
van African Crises ’n stuk geplaas wat gehandel het oor die groot hoeveelhede
wapentuig wat die land binnestroom. Dit was vraghouers met wapens, asook tonne
en tonne patrone, ens. Die algemene media het natuurlik nie veel dekking
daaroor gegee nie. Maar selfs dit het nie gepla nie, wat wel gepla het, is
daardie wapens wat nooit gevind is nie!
”Elke Afrika-oorlog en -revolusie tot
dusvêr, is deur die CIA en MI6 of ’n ander inligtingsnetwerk beplan en
uitgevoer. Van die pionne wat hulle gebruik het, is o.a. Holden Roberto, Donald
Stockwell (doodsengel van Afrika), Kenneth Kaunda, Mugabe, ens. Holden Roberto
was nie ’n Angolees nie maar ’n Kongolees, en sy swaer Kenneth wat Zambië vir jare
lank regeer het, was ook nie ‘n Zambiër nie, maar ook ’n Kongolees; beide was
in diens en betaal deur of die CIA en MI6 of een of ander duistere mag.
”Met die uitbreek van revolusies in
Egipte, Libië ens., was daar geen vrae oor hierdie ‘rebelle’ se vuurpyllanseerders,
20 mm lugafweermasjiengewere, grofgeskut en ander massa wapentuig nie, ook nie
waar of met wie se fondse hulle dit gekoop het nie.
“Maar ’n mens sou tog graag wou weet
hoe kry verarmde werkloses wat glo skaars kos het om te eet, dit reg om oornag
in besit te kom van miljoene dollar se militêre toerusting, voertuie en geld
vir brandstof om van die een brandpunt na die ander te beweeg en as ’n gedugte
gevegsmag teen hulle eie regerings fisies oorlog te voer? Op TV sien ons dat
waar hierdie revolusies uitbreek, die opstandelinge die mees gevorderde
wapentuig gebruik wat geen privaat persoon op aarde in sy besit kan of mag hê
nie. En dan vertel die massamedia ons ook sommer dat Amerika en talle ander
‘besorgde Westerse lande’ saamstaan om die arme, verdrukte rebelle te hulp te
snel omdat die slegte diktators hulle wreed mishandel en hul ‘menseregte’
ontneem.
“Presies net so gaan dinge ook hier by
ons verloop en met sekere inligting wat oor maande na my kant toe deurgesyfer
het, kan ons tog min of weer bepaal wanneer die oomblik van waarheid gaan
aanbreek.
“Ons eerste leidraad is natuurlik die
finansiële besluite wat deur die elite geneem word. In ag genome dat die
Oppenheimer-familie die finansiële bestuur van die land baie lank beheer het,
moet ons hulle doen en late fyn dophou, want dit kan deurslaggewend wees. So
bv. het Nicky Oppenheimer reeds sy miljarde rand se bates uit die land verskuif
en selfs uitgetree by sakeondernemings soos Anglo en de Beers. Sovêr ons weet,
het die Botswana regering ’n groot deel van die Oppenheimer de Beers-aandele
bekom.
“Net soos Nicky het Johan Rupert ook
al klaar sy bates uit die land geneem en na Swede oorgeplaas. Selfs die oornag
swartmiljoenêr elite se miljarde lê veilig weggebêre in buitelandse banke.
”Nogtans is daar baie geldelike gewin
op die spel om SA juis nou te destabiliseer. Ons het dit reeds beleef met die
aanblaas van stakings, die Marikana-insident wat ooglopend die platinum pryse
moes opjaag, ens.
“As ons die tydskaal vat en die
verbrokkeling op ’n grafiek trek, sal ons sien dat die ANC se eerste
verbrokkeling begin het met die stigting van die UDM toe Bantu Holomisa
afgestig het; later het die PAC alliansie ook skipbreuk gely, toe kom die
stigting van Cope vanuit ANC-geledere; en so ook klong Malema se wegbreek
waarmee hy die jongeres onder hom versamel het. En as mens verder kyk hoe
bankrot al die staatsinstellings en munisipaliteite reeds is, dan is in die ANC
meer probleme as breinmurg.
“Projekteer ons nou die grafiek
vorentoe, wys dit duidelik dat die toekoms van die ANC in ’n moeras van slyk en
dryfsand vasgeval het waarin hy besig is om weg te sink. Zuma se verklaring dat
hy sal regeer tot Christus weer kom, vervaag by die dag en binnekort sal hy sy
heerskappy sleg deur die loop van die geweer kan afdwing. Polities bly daar vir
hom dus nog net enkele bloedige keuse oor: kondig ’n noodtoestand af,
kanselleer alle verdere verkiesing en verklaar homself tot diktator. Hy het ons
mos reeds daaroor ingelig: “As ek oor diktorale magte beskik het, sou ek die
land binne weke kon regruk!”
“Zuma se oorname by Mbeki het geskied
onder die voorskrifte en reëls van die CIA en MI6. Maar toe kry hy ’n ‘aanbod’
van die Guptas wat hy nie kon weier nie, en die dag toe hy dit aanvaar, het hy
ook sy eie doodvonnis geteken.
“So het hy byvoorbeeld in sy
ooreenkoms met die Guptas vir die bou van die Gautengse e-tolstelsel, aan hulle
die staatspensioenfonds as waarborg gegee. Maar hy het nie daarmee rekening
gehou dat die publiek nie gaan saamspeel en opdok nie, en nou wil die Guptas
hulle pond vleis hê! Zuma het dus geen ander keuse as om op die pensioenfonds
beslag te lê nie.
“Hy het ook 14 miljoen
werksgeleenthede belowe waarvan niks gekom het nie. Daaroor is die massa
werklose jeug al ’n geruime tyd in opstand. Daar is ‘n gesegde dat die jeug die
toekoms bepaal; en die persentasie van ’n volk se jeug is ’n aanduiding van sy
stabiliteit. Maar wanneer die jeugdiges die 36% kerf oorskry (ouderdom tussen
16 en 35) en daar vir hulle geen toekoms is nie, bevorder dit burgerlike
opstand of revolusie. Met elke persentasie punt bo 36% verhoog die kanse
eksponensieel vinniger, en wanneer jy oor die 40% kom, is revolusie basies feitlik
onafwendbaar.
”SA is lankal verby die 40%, en dus is
die bevolkingsamestelling uiters plofbaar daarvoor. Die geringste wat beheer
verloor word in die handhawing van wet en orde, sal katastrofies wees.
”Die maklikste om ’n land baie vinnig
totale beheer te laat verloor, is om die elektrisiteitstoevoer af te sny. Op
dag een sal dinge maar net gewoonweg aangaan, want almal is reeds gewoond
daaraan om tydelik sonder kragtoevoer te wees. Maar op dag twee kom die jonge
heer Sipho by die outobank aan, want hy het ’n Krismisbonus ontvang en wil
feesvier, maar nou is die outobank ‘dood’. Die taxi wil Sipho ook nie ’n lift
gee nie. want Shipo kan nie betaal nie, en so werk die verkeersligte ook nie
omdat daar geen krag is nie en skielik is alles rondom Sipho in chaos. Nou raak
sy ore warm en hy en Jafta en Klaas en Josef besluit om by die drankwinkel
(waar niemand is nie, want hulle het nie meer krag of brandstof nie) in te
breek en vir hulle ’n paar bottels drank te neem, Sara en Josafien besluit net
daar dat hulle nie die geleentheid gaan mis nie en gaan vat vir hulle ook maar
’n ietsie by die winkel langsaan — ’n draadloos en ’n televisiestel. En van
daardie oomblik af verdwyn wet en orde in die rainbow nation.
”Wees dus gereed — wanneer die krag
afgaan en jy verneem dat dit op groot skaal is, weet dan hel en paraffien gaan
enige oomblik losbars! En dan eers gaan jy besef wat jy alles in plek moes
gehad het om nie net jou en jou gesin se veiligheid te kan handhaaf nie, maar
ook dat jy moes voorsorg getref het om te oorleef. Die meeste huishoudings het
nie eers kerse vir meer as drie dae nie.”
End
of quote.
This
was obviously written some time ago and although the “blackouts” have decreased
since, everything else has escalated; unemployment, lack of service delivery,
etc., which in turn has given rise to rioting and looting, under the supposed
banner of protests. To my mind, these are far from being protests or
demonstrations. They are nothing other than a front for violence, looting and
pillaging; the savages let loose to run wild.
Are
these not perhaps practice runs for the eventual Uhuru, tests to gauge Whitey’s
tolerance and submissiveness?
As
with the blackouts which were, as rumour has it, manipulated to justify a
tariff increase for Eskom. Have we learnt anything from these? What will we do
if the “lights don’t come on again”? See how easy it is for them to bring the
population to a standstill and create chaos, rendering us helpless due to the
loss of the use our beloved appliances. What about communication when you can’t
charge your phone anymore or the transmission towers are inoperative. When you
can’t fill your car’s fuel tank because the pumps don’t work?
How
many of us do indeed have more than “three day’s supply of candles” and
everything else required for survival?
Food for thought, indeed . . .
But,
we’re more interested in the outcome of tomorrow’s Lions vs Hurricanes game
than we are about our survival?
Oh,
and if there’s enough ice for the Brannas
& Coke . . .
One
day there might not be any ice. What then?