Friday, 28 July 2017

Are You Prepared for Total Anarchy?

This was forwarded to me by Helizna. Apparently it was a comment from Mike’s blog. I take it that this was placed by Ronel Storm and written by Nicolaas Harding. Whatever the case may be, there are extremely relevant issues raised and it begs the question, “How prepared are we should total anarchy erupt”?
I quote:
“Ronel Storm

Hermanus Nicolaas Harding: Totale anargie.

Hy begin deur die vraag te stel:
“Wanneer gaan totale anargie uitbreek en waarvoor moet ons oplet?
“Enkele jare gelede het Jan Lamprecht van African Crises ’n stuk geplaas wat gehandel het oor die groot hoeveelhede wapentuig wat die land binnestroom. Dit was vraghouers met wapens, asook tonne en tonne patrone, ens. Die algemene media het natuurlik nie veel dekking daaroor gegee nie. Maar selfs dit het nie gepla nie, wat wel gepla het, is daardie wapens wat nooit gevind is nie!
”Elke Afrika-oorlog en -revolusie tot dusvêr, is deur die CIA en MI6 of ’n ander inligtingsnetwerk beplan en uitgevoer. Van die pionne wat hulle gebruik het, is o.a. Holden Roberto, Donald Stockwell (doodsengel van Afrika), Kenneth Kaunda, Mugabe, ens. Holden Roberto was nie ’n Angolees nie maar ’n Kongolees, en sy swaer Kenneth wat Zambië vir jare lank regeer het, was ook nie ‘n Zambiër nie, maar ook ’n Kongolees; beide was in diens en betaal deur of die CIA en MI6 of een of ander duistere mag.
”Met die uitbreek van revolusies in Egipte, Libië ens., was daar geen vrae oor hierdie ‘rebelle’ se vuurpyllanseerders, 20 mm lugafweermasjiengewere, grofgeskut en ander massa wapentuig nie, ook nie waar of met wie se fondse hulle dit gekoop het nie.
“Maar ’n mens sou tog graag wou weet hoe kry verarmde werkloses wat glo skaars kos het om te eet, dit reg om oornag in besit te kom van miljoene dollar se militêre toerusting, voertuie en geld vir brandstof om van die een brandpunt na die ander te beweeg en as ’n gedugte gevegsmag teen hulle eie regerings fisies oorlog te voer? Op TV sien ons dat waar hierdie revolusies uitbreek, die opstandelinge die mees gevorderde wapentuig gebruik wat geen privaat persoon op aarde in sy besit kan of mag hê nie. En dan vertel die massamedia ons ook sommer dat Amerika en talle ander ‘besorgde Westerse lande’ saamstaan om die arme, verdrukte rebelle te hulp te snel omdat die slegte diktators hulle wreed mishandel en hul ‘menseregte’ ontneem.
“Presies net so gaan dinge ook hier by ons verloop en met sekere inligting wat oor maande na my kant toe deurgesyfer het, kan ons tog min of weer bepaal wanneer die oomblik van waarheid gaan aanbreek.
“Ons eerste leidraad is natuurlik die finansiële besluite wat deur die elite geneem word. In ag genome dat die Oppenheimer-familie die finansiële bestuur van die land baie lank beheer het, moet ons hulle doen en late fyn dophou, want dit kan deurslaggewend wees. So bv. het Nicky Oppenheimer reeds sy miljarde rand se bates uit die land verskuif en selfs uitgetree by sakeondernemings soos Anglo en de Beers. Sovêr ons weet, het die Botswana regering ’n groot deel van die Oppenheimer de Beers-aandele bekom.
“Net soos Nicky het Johan Rupert ook al klaar sy bates uit die land geneem en na Swede oorgeplaas. Selfs die oornag swartmiljoenêr elite se miljarde lê veilig weggebêre in buitelandse banke.
”Nogtans is daar baie geldelike gewin op die spel om SA juis nou te destabiliseer. Ons het dit reeds beleef met die aanblaas van stakings, die Marikana-insident wat ooglopend die platinum pryse moes opjaag, ens.
“As ons die tydskaal vat en die verbrokkeling op ’n grafiek trek, sal ons sien dat die ANC se eerste verbrokkeling begin het met die stigting van die UDM toe Bantu Holomisa afgestig het; later het die PAC alliansie ook skipbreuk gely, toe kom die stigting van Cope vanuit ANC-geledere; en so ook klong Malema se wegbreek waarmee hy die jongeres onder hom versamel het. En as mens verder kyk hoe bankrot al die staatsinstellings en munisipaliteite reeds is, dan is in die ANC meer probleme as breinmurg.
“Projekteer ons nou die grafiek vorentoe, wys dit duidelik dat die toekoms van die ANC in ’n moeras van slyk en dryfsand vasgeval het waarin hy besig is om weg te sink. Zuma se verklaring dat hy sal regeer tot Christus weer kom, vervaag by die dag en binnekort sal hy sy heerskappy sleg deur die loop van die geweer kan afdwing. Polities bly daar vir hom dus nog net enkele bloedige keuse oor: kondig ’n noodtoestand af, kanselleer alle verdere verkiesing en verklaar homself tot diktator. Hy het ons mos reeds daaroor ingelig: “As ek oor diktorale magte beskik het, sou ek die land binne weke kon regruk!”
“Zuma se oorname by Mbeki het geskied onder die voorskrifte en reëls van die CIA en MI6. Maar toe kry hy ’n ‘aanbod’ van die Guptas wat hy nie kon weier nie, en die dag toe hy dit aanvaar, het hy ook sy eie doodvonnis geteken.
“So het hy byvoorbeeld in sy ooreenkoms met die Guptas vir die bou van die Gautengse e-tolstelsel, aan hulle die staatspensioenfonds as waarborg gegee. Maar hy het nie daarmee rekening gehou dat die publiek nie gaan saamspeel en opdok nie, en nou wil die Guptas hulle pond vleis hê! Zuma het dus geen ander keuse as om op die pensioenfonds beslag te lê nie.
“Hy het ook 14 miljoen werksgeleenthede belowe waarvan niks gekom het nie. Daaroor is die massa werklose jeug al ’n geruime tyd in opstand. Daar is ‘n gesegde dat die jeug die toekoms bepaal; en die persentasie van ’n volk se jeug is ’n aanduiding van sy stabiliteit. Maar wanneer die jeugdiges die 36% kerf oorskry (ouderdom tussen 16 en 35) en daar vir hulle geen toekoms is nie, bevorder dit burgerlike opstand of revolusie. Met elke persentasie punt bo 36% verhoog die kanse eksponensieel vinniger, en wanneer jy oor die 40% kom, is revolusie basies feitlik onafwendbaar.
”SA is lankal verby die 40%, en dus is die bevolkingsamestelling uiters plofbaar daarvoor. Die geringste wat beheer verloor word in die handhawing van wet en orde, sal katastrofies wees.
”Die maklikste om ’n land baie vinnig totale beheer te laat verloor, is om die elektrisiteitstoevoer af te sny. Op dag een sal dinge maar net gewoonweg aangaan, want almal is reeds gewoond daaraan om tydelik sonder kragtoevoer te wees. Maar op dag twee kom die jonge heer Sipho by die outobank aan, want hy het ’n Krismisbonus ontvang en wil feesvier, maar nou is die outobank ‘dood’. Die taxi wil Sipho ook nie ’n lift gee nie. want Shipo kan nie betaal nie, en so werk die verkeersligte ook nie omdat daar geen krag is nie en skielik is alles rondom Sipho in chaos. Nou raak sy ore warm en hy en Jafta en Klaas en Josef besluit om by die drankwinkel (waar niemand is nie, want hulle het nie meer krag of brandstof nie) in te breek en vir hulle ’n paar bottels drank te neem, Sara en Josafien besluit net daar dat hulle nie die geleentheid gaan mis nie en gaan vat vir hulle ook maar ’n ietsie by die winkel langsaan — ’n draadloos en ’n televisiestel. En van daardie oomblik af verdwyn wet en orde in die rainbow nation.
”Wees dus gereed — wanneer die krag afgaan en jy verneem dat dit op groot skaal is, weet dan hel en paraffien gaan enige oomblik losbars! En dan eers gaan jy besef wat jy alles in plek moes gehad het om nie net jou en jou gesin se veiligheid te kan handhaaf nie, maar ook dat jy moes voorsorg getref het om te oorleef. Die meeste huishoudings het nie eers kerse vir meer as drie dae nie.”
End of quote.
This was obviously written some time ago and although the “blackouts” have decreased since, everything else has escalated; unemployment, lack of service delivery, etc., which in turn has given rise to rioting and looting, under the supposed banner of protests. To my mind, these are far from being protests or demonstrations. They are nothing other than a front for violence, looting and pillaging; the savages let loose to run wild.
Are these not perhaps practice runs for the eventual Uhuru, tests to gauge Whitey’s tolerance and submissiveness?
As with the blackouts which were, as rumour has it, manipulated to justify a tariff increase for Eskom. Have we learnt anything from these? What will we do if the “lights don’t come on again”? See how easy it is for them to bring the population to a standstill and create chaos, rendering us helpless due to the loss of the use our beloved appliances. What about communication when you can’t charge your phone anymore or the transmission towers are inoperative. When you can’t fill your car’s fuel tank because the pumps don’t work?
How many of us do indeed have more than “three day’s supply of candles” and everything else required for survival?
Food for thought, indeed . . .
But, we’re more interested in the outcome of tomorrow’s Lions vs Hurricanes game than we are about our survival?
Oh, and if there’s enough ice for the Brannas & Coke . . .
One day there might not be any ice. What then?


2 comments:

  1. Very good article TT ! Let's face it, thinking people know, that the wheels HAVE to come off on this rainbow nightmare. But nobody can predict the day. We can only speculate about what will be the last straw, to break the camels back. Other than that, we can only make preperations within our finances and abilities. And at the minimum, a bug out bag is a MUST ! !

    ReplyDelete
  2. Very good article. If we can only open peoples eyes, that they can see what's comming.
    If you have no candles, its nothing, because you do not want to attrack attention, specially in the night. Do what you want in daytime.
    The most important stuff is food and water. Without that, specially if you have small children, you're in big trouble.

    ReplyDelete